-
Die Gunstelinge
Loer wat is ons Kleine Dissipels se gunsteling produkte
-
Alle Produkte
Loer na al die produkte wat Kleine Dissipels beskikbaar het en hou...
-
Wat is Nuut?
Loer na watter splinternuwe produkte Kleine Dissipels beskikbaar het!
-
WonderWerkies
Loer na al die WonderWerkies en kyk uit vir nog WonderWerkies. Ons...
Welkom by ons aanlynwinkel!
Ons glo dat die grootste vreugde en diepste verhoudinge dikwels in die kleinste oomblikke van die lewe gevind word. By Kleine Dissipels wil ons ouers inspireer om hierdie kosbare oomblikke saam met hul kinders te koester en hulle toe te rus met betekenisvolle hulpmiddels om hul kleintjies van Jesus te leer, hulle te help om Sy stem te leer ken en van kleins af ’n persoonlike verhouding met Hom te bou. Elke Kleine Dissipels-produk word met liefde, gebed en ’n hart van oorgawe geskep, met die begeerte om getrou te bly aan Jesus se stem en die doel wat Hy op ons harte lê. Deur kreatiewe produk-ontwikkeling wil ons kinders se nuuskierigheid oor God aanwakker en gesinne help om saam in geloof te groei. Ons droom is dat elke produk meer sal wees as net ’n speelding of aktiwiteit – dit moet ’n geleentheid wees om Jesus beter te leer ken en om 'n ware Kleine Dissipel te wees!
-
Jesus, My Herder/ Jesus, My Shepherd
Regular price R 550.00 ZARRegular priceUnit price / perSale price R 550.00 ZAR -
Dapper Dawid/ Brave David
Regular price R 490.00 ZARRegular priceUnit price / perSale price R 490.00 ZAR -
Getroue Noag/ Faithfull Noah
Regular price R 490.00 ZARRegular priceUnit price / perSale price R 490.00 ZAR -
Mamma Maria/ Mother Mary
Regular price R 490.00 ZARRegular priceUnit price / perSale price R 490.00 ZAR -
Geseënde Jona/ Blessed Jonah
Regular price R 490.00 ZARRegular priceUnit price / perSale price R 490.00 ZAR
Bly op hoogte van belangrike 'Launch-info' van Die WonderWerkies en ander OPWINDENDE Avonture van Kleine Dissipels!
Die hart agter Kleine Dissipels
Elke produk waaroor ons droom word met gebed en die gedagte van "wat sal 'n kind NOU REGTIG opgewonde maak", aan mekaar gesit. Ons is lief vir Jesus en Kleine Dissipels is Sy besigheid. Ons is net geseënd om Sy handewerk in produkte vir kinders en ouers te maak!
-
Afrikaanse Bybelstorie-Bersie
Regular price R 650.00 ZARRegular priceUnit price / perSale price R 650.00 ZAR -
Silikon-Plakkerboek
Regular price R 180.00 ZARRegular priceUnit price / perSale price R 180.00 ZAR -
3 Meter Inkleurprent
Regular price R 280.00 ZARRegular priceUnit price / perSale price R 280.00 ZAR -
ABC - Aflabet BybelBersie
Regular price R 650.00 ZARRegular priceUnit price / perSale price R 650.00 ZAR -
Van My Kroontjie Tot My Toontjie - Leesboek
Regular price R 175.00 ZARRegular priceUnit price / perSale price R 175.00 ZAR









